Right Pronunciation of importanti names

Tugelarivier

Category
GEOGRAPHY - PLACES

Language
AFRIKAANS

Die Tugelarivier af. Van die Drakensberge vloei die rivier 520 km ver deur KwaZulu-Natal voordat dit in die Indiese Oseaan uitmond. Die totale opvangsgebied is naastenby 29 100 km² en die bewerkbare grond in die gebied word meestal vir bestaansboerdery en kommersiële bosbou benut. <

Wikipedia contributors, "Tugelarivier," Wikipedia, The Free Encyclopedia,

ABOUT THE AFRIKAANS LANGUAGE