Some info about AFRIKAANS
Category
GEOGRAPHY - PLACES
Die Seweweekspoortpiek is in die Klein-Swartberg in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die piek is 2325 m hoog, die hoogste punt in die Wes-Kaap. Die Seweweekspoort is daar naby.[1]
Wikipedia contributors, "Seweweekspoortpiek," Wikipedia, The Free Encyclopedia,
ABOUT THE AFRIKAANS LANGUAGE