Right Pronunciation of importanti names

Seweweekspoortpiek

Category
GEOGRAPHY - PLACES

Language
AFRIKAANS

Die Seweweekspoortpiek is in die Klein-Swartberg in die Wes-Kaap, Suid-Afrika. Die piek is 2325 m hoog, die hoogste punt in die Wes-Kaap. Die Seweweekspoort is daar naby.[1]

Wikipedia contributors, "Seweweekspoortpiek," Wikipedia, The Free Encyclopedia,

ABOUT THE AFRIKAANS LANGUAGE