Some info about AFRIKAANS
Category
HISTORY
Sarel Arnoldus Cilliers was 'n Voortrekkerleier. Hy is gebore naby die Klein-Drakenstein en groei op in Graaff-Reinet. Hy sluit tydens die groot trek by A.H. Potgieter aan in 1837. Hy het deelgeneem aan die slag by Vegkop en het hom ook onderskei by die Slag van Bloedrivier. Hy het aan die Voortrekkers se versoek gestalte gegee om 'n Gelofte aan God Drie-enig te maak, dat indien Hy hulle die oorwinning by Bloedrivier sal gee, die dag en datum soos 'n Sabbat herdenk sal word deur al die nageslagte heen. Hy het 'n dankdiens na die oorwinning gehou.
Wikipedia contributors, "Sarel Cilliers," Wikipedia, The Free Encyclopedia,
ABOUT THE AFRIKAANS LANGUAGE