Right Pronunciation of importanti names

Joost van der Westhuizen

Category
SPORTS

Language
AFRIKAANS

Joost Heystek van der Westhuizen was 'n Springbokrugbyspeler wat vir die Blou Bulle in die Curriebeker en Bulls in Super 14 gespeel het. Hy het op skrumskakel vir die Blou Bulle uitgedraf en het die Springbokke van 1993 tot 2003 in 89 toetse verteenwoordig. Hy was Suid-Afrika se agt-en-veertigste Springbokkaptein.

Wikipedia contributors, "Joost van der Westhuizen," Wikipedia, The Free Encyclopedia,

ABOUT THE AFRIKAANS LANGUAGE