Right Pronunciation of importanti names

Ingrid Jonker

Category
LITERATURE - AUTHORS

Language
AFRIKAANS

Ingrid Jonker . Dit is veral die kort en suiwer liriese gedigte van verlange en verlatenheid in Rook en oker wat aan haar roem besorg het.[1] In haar nadoodse Kantelson was dit 'n doodsverlange wat tot lesers gespreek het en daartoe gelei het dat bekende musici haar gedigte getoonset en opgeneem het. Sy het op 19 Julie 1965 selfmoord gepleeg deur in Drieankerbaai in Kaapstad in die see te loop.

Wikipedia contributors, "Ingrid Jonker," Wikipedia, The Free Encyclopedia,

ABOUT THE AFRIKAANS LANGUAGE