Right Pronunciation of importanti names

Breyten Breytenbach

Category
LITERATURE - AUTHORS

Language
AFRIKAANS

Breyten Breytenbach [1] is 'n Suid-Afrikaanse skrywer en kunstenaar met Franse burgerskap.[2] Breytenbach lewer 'n beduidende bydrae tot die Afrikaanse letterkunde met sy digkuns.[3] Hy is ook bekend as die mees prominente gevangenis-skrywer van Suid-Afrika, nadat hy 9 jaar tronkstraf onder die apartheidsregering moes uitdien.[4] Sy omvangryke oeuvre skryf hy onder sy eie naam, sowel as B.B. Lasarus, Jan Blom en Jan Afrika.

Wikipedia contributors, "Breyten Breytenbach," Wikipedia, The Free Encyclopedia,

ABOUT THE AFRIKAANS LANGUAGE