Right Pronunciation of importanti names

Boerewors

Category
FOOD

Language
AFRIKAANS

Boerewors bestaan uit maalvleis en vet wat met kruie en sout gemeng is, en in 'n aaneenlopende derm gestop is, gereed vir braai of bak. Oorspronklik is skaap- en visderms gebruik vir die omhulsel, maar vandag word amper uitsluitlik kunsmatige derms gebruik. Boerewors is veral gewild in Suid-Afrika en omliggende lande.

Wikipedia contributors, "Boerewors," Wikipedia, The Free Encyclopedia,

ABOUT THE AFRIKAANS LANGUAGE