Some info about AFRIKAANS
Category
VARIOUS
Anthony Edward Rupert was 'n Afrikaanse entrepreneur van Suid-Afrika, sakeman en omgewingsbewaarder. Hy is op die dorp Graaff-Reinet in die Oos-Kaap gebore waar hy ook grootgeword het. Hy studeer in Pretoria en trek later na Stellenbosch, waar die Rembrandtgroep gestig is en steeds sy hoofkwartier het. Hy sterf in sy slaap in sy huis in Thibaultstraat, Stellenbosch, in die ouderdom van 89, en word oorleef deur sy seun, Johann, dogter Hanneli, en ses kleinkinders. In 2004 word hy vereer met die 28ste plek in die "Voorste 100 Groot Suid-Afrikaners", 'n televisiereeks op SABC3.
Wikipedia contributors, "Anton Rupert," Wikipedia, The Free Encyclopedia,
ABOUT THE AFRIKAANS LANGUAGE