Right Pronunciation of importanti names

Albie Morkel

Category
SPORTS

Language
AFRIKAANS

Johannes Albertus Morkel , beter bekend as Albie Morkel, is 'n voormalige Suid-Afrikaanse krieketspeler, wat vir die Proteas gespeel het. In Januarie 2019 het hy uitgetree uit alle vorme van krieket.[1]

Wikipedia contributors, "Albie Morkel," Wikipedia, The Free Encyclopedia,

ABOUT THE AFRIKAANS LANGUAGE